Kookpunt!

[aesop_chapter title=”1. Inleiding en agtergrond” bgtype=”img” full=”off” bgcolor=”#888888″ minheight=”0″] I n 2000 het Chris Louw ’n artikel in Beeld geskryf wat ’n groot openbare debat ontketen het. Die titel van die artikel was “Boetman is die bliksem in”. Dit is geskryf in reaksie op Willem de Klerk se boek getiteld Afrikaners: Kroes, kras, kordaat. Louw …

Kookpunt! Read More »