Skokkend Positief
[aesop_chapter title=”Voorwoord” bgtype=”img” full=”off” bgcolor=”#888888″ minheight=”0″] E k hoor nou die dag die skertsende verhaal van ’n Duitse statistikus wat saam met ’n vriend deur die platteland ry. Die vriend merk dat dit lyk of die skape wat in ’n veld aan hulle linkerkant teen die groen hange wei, pas geskeer is. Die Duitse wetenskaplike …